Shuters Top Klas Lewensorientering is dee I van die reeks ‘Eerste Klas’ -handelsmerke vir VOO. Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 is ‘n nuwerwetse program wat maklik is om te volg en verenigbaar is met die nuwe Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring. Die boek is deur ervare onderwysers en liggaamlike opvoedingspesialiste geskryf en op opvoedkundige gebied grondig met deurtastende inhoud. Eerste Klas Lewensorientering fasiliteer die groei en ontwikkeling van jong mense op emosionele, fisiese en sosiale vlak. Hierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Leerdersboek bevat die volgende voordele vir die leerder: • Akkurate inhoud oor fisiese, emosionele en sosiale ontwikkeling
• Gedetailleerde, leersame beroepsvoorligting
• ‘n Volledig ge·111ustreerde liggaamlike opvoedingsprogram
• Prikkelende aktiwiteite wat selfontwikkeling bemoedig
Beskikbare komponente Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Leerdersboek Shuters Klas Lewensorientering Graad 11 Hulpbronpakket vir die Onderwyser
Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Leerdersboek
R223,00 Original price was: R223,00.R192,00Current price is: R192,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Friday 6. March - Friday 13. March
SKU: 9780796056580
Category: Afrikaans
Tag: Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Leerdersboek
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Leerdersboek” Cancel reply
Related products
-13%
-13%
-13%
-13%
-14%
-14%
-13%
-13%



Reviews
There are no reviews yet.