Shuters Top Klas Afrikaans Groot Boeke ontwikkel vroeë lesers se ontwakende geletterdheid –
aanvangsbegrippe van hoe drukskrif, boeke en lees werk. Tydens Gedeelde Lees stel die
onderwyser ’n goeie voorbeeld van goeie leesgedrag. Dit wil sê:
• goeie (liggaams) houding en plasing van die boek
• goeie intonasie, uitdrukking en uitspraak
• genot en ’n liefde vir die taal.
Gebruik die prente in die stories:
• om te voorspel
• om visuele leidrade te bied vir die betekenis van woorde
• vir bespreking om die ontwikkeling van woordeskat aan te help
• om vrae te stel en ’n begrip van die teks aan te wakker
• om die storie by hulle en hul eie ervarings aan te sluit.
TOP CLASS AFRIKAANS FAL GRADE 2 BIG BOOK 2: ONS GAAN PIEKNIEK HOU
R142,00 Original price was: R142,00.R123,00Current price is: R123,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9780796058003
Category: Uncategorized
Tag: TOP CLASS AFRIKAANS FAL GRADE 2 BIG BOOK 2: ONS GAAN PIEKNIEK HOU
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “TOP CLASS AFRIKAANS FAL GRADE 2 BIG BOOK 2: ONS GAAN PIEKNIEK HOU” Cancel reply
Related products
-11%
-10%
-9%
-10%
-10%
-10%
-10%
-9%



Reviews
There are no reviews yet.