’n Blik op die Geskiedenis Graad 12 leerplan kan ’n mens afskrik – daar is soveel feite en datums om te onthou! Ace It! Geskiedenis Graad 12 kan dit vir jou makliker maak om die inligting in hanteerbare afdelings af te breek. Dit maak dit makliker om te leer en alles te onthou wat jy vir die eksamen nodig het.
Hierdie fokus op feite en datums omtrent geskiedkundige gebeure is dalk ’n belangrike deel van jou voorbereiding op die eindeksamen, maar dit moenie die enigste ding wees waarop jy klem lê nie. Eksamintors spreek dikwels hul kommer uit oor die leerders se gebrek aan vaardighede by die ontleding van bronne om ’n argument te formuleer en te ondersteun. Ace It! Geskiedenis Graad 12 sal jou help om voor te berei deur nuttige en uitvoerige wenke te bied oor die verskillende bronne, insluitend foto’s, strokiesprente, plakkate, propaganda en meer.
Ace It! Geskiedenis Graad 12
R143,48 Original price was: R143,48.R123,48Current price is: R123,48.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Wednesday 4. March - Wednesday 11. March
SKU: 9781920356729
Category: Uncategorized
Tag: Ace It! Geskiedenis Graad 12
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Ace It! Geskiedenis Graad 12” Cancel reply
Related products
-9%
-11%
-9%
-11%
-11%
-9%
-11%
-10%



Reviews
There are no reviews yet.