Geskiedenis blyk vir baie leerders ’n oorweldigende hoeveelheid leeswerk, feite en datums te behels. Terwyl dit waar mag wees dat Geskiedenis harde werk verg, is dit nie waar dat jy tydlyne moet leer om die eksamen te slaag nie. Geskiedenis is ’n fassinerende vak wat vereis dat mens ook moet ontleed, vergelyk, beskryf en spekuleer oor die dinge wat in die verlede plaasgevind het. Ace It! Geskiedenis Graad 10 kan hiermee hand bysit – die inligting en datums asook die vaardighede wat jy benodig om die meer uitdagende eksamenvrae te beantwoord.
In Graad 10 sal jy moet begin om jou vermoë om geskiedkundige bronne te ontleed toe te pas. Dit behels strokiesprente, koerante en tydskrifartikels, uittreksels uit boeke en dagboeke, foto’s en kuns. Ace It! Geskiedenis Graad 10 sal jou op die regte pad plaas om Geskiedenis in Graad 10 en verder te slaag.
Ace It! Geskiedenis Graad 10
R143,48 Original price was: R143,48.R123,48Current price is: R123,48.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Wednesday 4. March - Wednesday 11. March
SKU: 9781920356187
Category: Uncategorized
Tag: Ace It! Geskiedenis Graad 10
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Ace It! Geskiedenis Graad 10” Cancel reply
Related products
-9%
-10%
-10%
-11%
-9%
-11%
-9%
-11%



Reviews
There are no reviews yet.