Eksaminators kla dikwels dat die leerders nie genoeg van die inhoud gesnap het om dit ordentlik te kan toepas nie. Hierdie sogenaamde ‘hoër orde’-vrae is die vrae in ’n eksamen wat die meeste dinkwerk vereis en jou die meeste punte sal gee. Ten einde die kennis egter so te kan toepas, moet jy dit verstaan. Ace It! Geografie Graad 12 bevat uitgebreide beskrywings en verduidelikings, en wys jou hoe om hierdie inligting te vertolk en dit op verskillende scenario’s toe te pas.
Kaartwerk is dikwels ’n uitdagende gedeelte van Geografie. Ace It! Geografie Graad 12 bied jou alles wat jy moet weet, wat jou die vertroue sal gee om jou eindeksamen knap te behartig.
Ace It! Geografie Graad 12
R143,48 Original price was: R143,48.R123,48Current price is: R123,48.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Wednesday 4. March - Wednesday 11. March
SKU: 9781920356705
Category: Uncategorized
Tag: Ace It! Geografie Graad 12
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Ace It! Geografie Graad 12” Cancel reply
Related products
-9%
-9%
-10%
-11%
-9%
-10%
-11%
-9%



Reviews
There are no reviews yet.