Mits jy die inhoud bestudeer het en dit verstaan het, en jy ken die grondbeginsels van kaart lees, sal jy goeie punte in jou Geografie Graad 11 eksamen behaal. Hoe weet mens egter of jy genoeg geleer het, en of jy sekere afdelings weer moet hersien? Ace it! Geografie Graad 11 sal die raaiwerk uit hersiening neem.
Al die inhoud wat jy moet ken word in Ace it! Geografie Graad 11 ingesluit. Dit bevat ook eksamenvrae om te oefen en jou begrip te toets. Deur Ace it! Geografie Graad 11 te gebruik, sal jou leerwerk gefokus wees en jy sal meer hersiening aan die begrippe wend waar jy hulp benodig. Doeltreffende hersiening lei tot beter punte!
Ace it! Geografie Graad 11
R143,48 Original price was: R143,48.R123,48Current price is: R123,48.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Wednesday 4. March - Wednesday 11. March
SKU: 9781920356255
Category: Uncategorized
Tag: Ace it! Geografie Graad 11
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Ace it! Geografie Graad 11” Cancel reply
Related products
-9%
-9%
-10%
-10%
-11%
-9%
-9%
-9%



Reviews
There are no reviews yet.