Shuters Top Klas Skeppende Kunste vir die Senior Fase is ‘n moderne, maklik bruikbare en omvattende reeks wat gebaseer is op die Kurrikulumen Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) wat deur die Departement van Basiese Onderwys verskaf word. Hierdie materiaal maak voorsiening vir die volgende kunsvorms soos in die KABV-dokument vereis word: • Dans
• Drama
• Musiek
• Visuele Kunste
Die Shuters Top Klas Skeppende Kunste Leerdersboek vir el keen van die drie grade het die volgende kenmerke en voordele: • Die jaar se werk in elke kunsvorm word kwartaal vir kwartaal duidelik aangebied
• Volkleurillustrasies word gebruik om inhoudaanbieding te ondersteun
• Inhoud word in eenvoudige, toeganklike taal aangebied
• Notablokke word gebruik om bykomende agtergrondinligting te verskaf
• Woordblokkies word gebruik om nuwe woordeskat te verduidelik op die bladsy waar die woord gebruik word
• Vloeikaarte en studiekaarte word as nuttige studiehulpmiddels vir die leerder verskaf
• Formele assesseringstake, toetse en eksamens wat vir elke graad voorgeskryf word, word verskaf.
Beskikbare komponente Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Leerdersboek Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Onderwysersgids
Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Leerdersboek
R276,00 Original price was: R276,00.R238,00Current price is: R238,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9781920605001
Category: Uncategorized
Tag: Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Leerdersboek
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Leerdersboek” Cancel reply
Related products
-12%
-11%
-10%
-9%
-10%
-10%
-10%
-10%



Reviews
There are no reviews yet.