Shuters Top Klas Skeppende Kunste vir die Senior Fase is ‘n moderne,
maklik bruikbare en omvattende reeks wat gebaseer is op die Kurrikulum- en
Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) wat deur die Departement van Basiese
Onderwys verskaf word. Hierdie materiaal maak voorsiening vir die volgende
kunsvorms soos in die KABV-dokument vereis word:
• Dans
• Drama
• Musiek
• Visuele Kunste
Die Shuters Top Klas Skeppende Kunste Onderwysersgids vir elkeen van
die drie grade het die volgende kenmerke en voordele:
• ‘n Kwartaalplan word in elke kunsvorm en graad vir elke kwartaal verskaf
• ‘n Voorbeeld van ‘n lesplan vir elke kunsvorm en graad word vir die
onderwyser se leiding verskaf
• Stap-vir-stap metodologiese leiding oor elke eenheid en aktiwiteit
• Formele assesseringstake, toetse en eksamens wat vir elke graad
voorgeskryf word, word verskaf
• ‘n Formele assesseringsgids word in elke kunsvorm en graad verskaf
• Antwoorde en nasieninstrumente word vir aktiwiteite en formele
assessenngs gegee
• Nuttige kruisverwysings na eenhede en aktiwiteite in die Leerdersboek
word gemaak
• Bykomende inligting word gegee om die onderwyser beter toe te rus oor
verskillende onderwerpe.
Beskikbare komponente
Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 9 Leerdersboek
Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 9 Onderwysersgids
(Ook beskikbaar in Engels)
Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 9 Onderwysersgids
R293,00 Original price was: R293,00.R252,00Current price is: R252,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9781920605056
Category: Uncategorized
Tag: Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 9 Onderwysersgids
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 9 Onderwysersgids” Cancel reply
Related products
-11%
-10%
-9%
-11%
-9%
-10%
-11%
-10%



Reviews
There are no reviews yet.