Ontdek die vreugde van kreatiewe stilword by God!My kreatiewe Joernaal-Bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur. Elke bladsy het breë kantlyne met óf ’n woordkuns-teksvers, óf lyntjies waar gebede, notas en ander persoonlike inskrywings gedoen kan word.Ervaar vrede, vernuwing en inspirasie in jou geloofslewe wanneer jy stil word met die Woord van God en nadink oor die waarhede daarin terwyl jy die woordkuns-verse inkleur.
NLV Pienk Hardeband Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel
R699,00 Original price was: R699,00.R629,00Current price is: R629,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
NLV Pienk Hardeband Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel
Estimated delivery dates: Monday 23. March - Wednesday 1. April
SKU: 9781431626397
Category: Uncategorized
Be the first to review “NLV Pienk Hardeband Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel” Cancel reply
Related products
-9%
-11%
-9%
-9%
-10%
-11%
-10%
-11%



Reviews
There are no reviews yet.