Mans kom elke dag voor verskeie uitdagings te staan en vind dit dikwels moeilik om tyd saam met God deur te bring. Die Stiltetydbybel vir Mans is daarom ideaal vir mans wat in hulle geloof wil groei en in God se Woord geanker wil bly.Die daaglikse indelings van die Ou en Nuwe Testament, saam met gedeeltes uit Psalms en Spreuke, nooi mans om die hele Bybel in ’n jaar deur te lees. Die oordenkings vir elke oggend en aand sal hulle bemoedig om hierdie Bybel jaar na jaar te lees terwyl hulle die Skrifwaarhede oor wysheid, verhoudings, werk, familie, geloof, gebed en persoonlike groei in hulle lewens toepas.Hierdie Bybel is die perfekte metgesel vir jou daaglikse wandel met Christus, of jy nou ’n besige pa is, ’n hardwerkende sakeman of bloot jou verhouding met God wil verdiep. Begin vandag jou reis en leef in die volheid van God se genade en liefde!
NLV Bruin Kunsleer Stiltetydbybel vir Mans
R699,00 Original price was: R699,00.R629,10Current price is: R629,10.
NLV Bruin Kunsleer Stiltetydbybel vir Mans
Estimated delivery dates: Tuesday 10. March - Tuesday 17. March
SKU: 9780638009743
Category: Uncategorized
Be the first to review “NLV Bruin Kunsleer Stiltetydbybel vir Mans” Cancel reply
Related products
-11%
-10%
-10%
-10%
-10%
-11%
-10%
-11%



Reviews
There are no reviews yet.