Die eerste Afrikaanse vertaling van die Bybel het in 1933 verskyn. Dit is nuut vertaal uit die Hebreeuse en Griekse brontekste. ’n Hersiening van hierdie teks is die eerste keer in 1953 gepubliseer. Sedertdien is dit al telkemale herdruk.
Die Bybel in Afrikaans 1933/1953 is ’n letterlike vertaling wat so getrou moontlik probeer bly aan die bronteks se taalstruktuur. Dit is bekend vir sy poëtiese aanslag en bly een van die gewildste Bybelvertalings onder Bybellesers.
Afrikaans 1933/1953 Vertaling Steenkool Egte Leer Bybel
R799,00 Original price was: R799,00.R719,10Current price is: R719,10.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Afrikaans 1933/1953 Vertaling Steenkool Egte Leer Bybel
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9780638009927
Category: Afrikaans 1953 Vertaling
Tag: Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy
Be the first to review “Afrikaans 1933/1953 Vertaling Steenkool Egte Leer Bybel” Cancel reply
Related products
-10%
-10%
-10%
-10%
-10%
-10%
-10%
-10%



Reviews
There are no reviews yet.