Die Grondwet is die hoogste wet van die republiek en raak elke landsburger op verskeie maniere. Persoonlike regte word deur die Grondwet gewaarborg. Besonderhede oor die magte en pligte van die Parlement, die provinsiale wetgewer en plaaslike owerhede word in die Grondwet uiteengesit. In hierdie publikasie word die Grondwet in maklike taal verduidelik aan die mense vir wie dit geskryf is.
Wat sê die grondwet? Edition: 1
R250,00 Original price was: R250,00.R220,00Current price is: R220,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Tuesday 10. March - Tuesday 17. March
SKU: 9780627023347
Category: Uncategorized
Tags: 9780627023347, Wat sê die grondwet? Edition: 1
Brand: Van Schaik
Be the first to review “Wat sê die grondwet? Edition: 1” Cancel reply
Related products
-10%
-12%
-11%
-11%
-9%
-9%
-9%
-9%



Reviews
There are no reviews yet.