Norme vir Afrikaans (nou reeds in ’n sesde uitgawe) het sedert 1989 bewys gelewer dat dit ’n besonder effektiewe bron is vir gebruik in taalkundeklaskamers van tersiêre instellings en selfs in skole. Die boek is aan die een kant ’n praktiese naslaanbron wat as basis vir eie taalontwikkeling kan dien. Aan ander kant word in die aanpak prober om taalteorie en taalpraktyk te versoen. Dat die outeur hierin geslaag het, is bewys deur die gereelde bywerk van die boek en die wye gebruik daarvan.
Norme vir Afrikaans Moderne Standaardafrikaans
R745,00 Original price was: R745,00.R656,00Current price is: R656,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Tuesday 10. March - Tuesday 17. March
SKU: 9780627036095
Category: Uncategorized
Tags: 9780627036095, Norme vir Afrikaans Moderne Standaardafrikaans
Brand: Van Schaik
Be the first to review “Norme vir Afrikaans Moderne Standaardafrikaans” Cancel reply
Related products
-10%
-12%
-9%
-9%
-9%
-9%
-11%
-11%



Reviews
There are no reviews yet.