Navorsing: ’n Gids vir die beginnernavorser behandel basiese inligting oor navorsing vir beginnernavorsers op voor- en nagraadse vlak. Die boek kan ook gebruik word by die onderrig van navorsing op voor-en nagraadse vlak. Onderwerpe soos selfbestuur, verhouding met jou studieleier, kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsing, asook gemengde navorsingsmetodes word verduidelik met voorbeelde en praktiese benaderings. Daar is ook ’n hoofstuk ingesluit wat die navorser sal help met die aanbieding van navorsingsresultate, soos by konferensies. ’n Nuwe hoofstuk wat die mees algemene vrae van studente behandel sal ’n bydrae lewer tot ’n beter begrip van navorsing. Begrip van navorsing in die moedertaal sal studente baat wanneer Engelse teks gelees word.
Navorsing n Gids vir die beginnernavorser
R545,00 Original price was: R545,00.R480,00Current price is: R480,00.
Estimated delivery dates: Friday 24. April - Friday 1. May
SKU: 9780627040849
Category: Uncategorized
Tags: 9780627040849, Navorsing n Gids vir die beginnernavorser
Brand: Van Schaik
Be the first to review “Navorsing n Gids vir die beginnernavorser” Cancel reply
Related products
-9%
-10%
-10%
-10%
-9%
-11%
-10%
-9%



Reviews
There are no reviews yet.