In die afgelope bykans 35 jaar het ’n groot leemte ontstaan aan omvattende verwysingsbronne en handboeke in die Afrikaanse taalkunde wat op universiteitsvlak voorgeskryf kan word. Die vorige sodanige bron is in 1989 gepubliseer, naamlik Inleiding tot die Afrikaanse Taalkunde deur T.J.R. Botha. In 2014 word hierdie leemte gevul deur Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde (KAT). Die feit dat ’n tweede, hersiene (2017) en ’n derde uitgawe (2025) al binne minder as tien jaar verskyn, beklemtoon weer eens die groot behoefte aan so ’n bron.
Kontemporêre Afrikaanse taalkunde Edition: 3
R830,00 Original price was: R830,00.R730,00Current price is: R730,00.
Estimated delivery dates: Friday 24. April - Friday 1. May
SKU: 9780627042676
Category: Uncategorized
Tags: 9780627042676, Kontemporêre Afrikaanse taalkunde Edition: 3
Brand: Van Schaik
Be the first to review “Kontemporêre Afrikaanse taalkunde Edition: 3” Cancel reply
Related products
-9%
-9%
-10%
-9%
-9%
-11%
-12%
-9%



Reviews
There are no reviews yet.