In haar ‘transformasie-trilogie’ bestaande uit Country of My Skull (1998), A Change of Tongue (2003) en Begging to be Black (2009) artikuleer Antjie Krog haar kritiek op en weerstand teen bepaalde opvattings van Westerse moderniteit. Die nagevolge van kolonialisme in Suid-Afrika in die vorm van apartheid, en die modernistiese skepping van ‘ras’ word as problematiese konsepte hanteer en Krog onderneem soektogte na ‘n alternatiewe manier van wees in Suid-Afrika. Jacomien van Niekerk karteer in ‘baie worde’: Identiteit en transformasie by Antjie Krog die argumente wat in die loop van die trilogie opgebou word rondom die nou-vervlegte konsepte van kolonialisme/postkolonialisme, ‘ras’, identiteit, ‘n Afrika-wêreldbeeld en die Suid-Afrikaanse nasie–en maak as sodanig ‘n bydrae tot aktuele diskoerse.
Baie Worde’ Identiteit en transformasie by Antjie Krog
R305,00 Original price was: R305,00.R268,00Current price is: R268,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Tuesday 10. March - Tuesday 17. March
SKU: 9780627035302
Category: Uncategorized
Tags: 9780627035302, Baie Worde' Identiteit en transformasie by Antjie Krog
Brand: Van Schaik
Be the first to review “Baie Worde’ Identiteit en transformasie by Antjie Krog” Cancel reply
Related products
-11%
-9%
-11%
-9%
-9%
-10%
-10%
-9%



Reviews
There are no reviews yet.