Oefen – Konsolideer – Pas jou vaardighede toe
Oxford Kom ons oefen Afrikaans Huistaal bied oefening en konsolidasie van alle taalkundige begrippe en -vaardighede aan wat leerders in staat sal stel om uit te blink.
Die reeks is ontwikkel in lyn met die KABV en dek al die nodige taal- en skryfvaardighede vir elke kwartaal, wat aan die onderkant van elke bladsy aangedui word. Dit maak di e titel ideaal vir hersiening en oefening van kernvaardighede, sowel as eksamenvoorbereiding. Die titel is gebruikersvriendelik en is geskik vir klaskamer gebruik of as onafhanklike oefening by die huis.
Oxford Kom ons oefen gee leerders die geleentheid om te oefen, te konsolideer en sleutel taal- en skryfvaardighede toe te pas.
Hierdie reeks kan gebruik word met ander handboeke wat voldoende is aan die KABV.
Kom Ons Oefen Afrikaans Huistaal Graad 7
R146,09 Original price was: R146,09.R137,39Current price is: R137,39.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “Kom Ons Oefen Afrikaans Huistaal Graad 7” Cancel reply
Related products
-6%
-6%
-6%
-6%
-6%


Reviews
There are no reviews yet.