Oxford Storieboom is n opwindende leesreeks. n Holistiese taal-benadering word gevolg met die fokus op die storie self. Die Onderwysersgids sluit in: n visuele uiteensetting van die struktuur van die leesreeks, nuttige riglyne vir woordbou en die aanleer van klanke, talle interessante idees vir aktiwiteite en speletjies wat leerders sal help om hul lees- en taalvaardighede op ’n genotvolle wyse te ontwikkel en uit te brei.
-7%
Storieboom Graad 1 Onderwysersgids (Approved)
Original price was: R203,48.R189,57Current price is: R189,57.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Monday 2. March - Monday 9. March

Reviews
There are no reviews yet.