Die gewilde Oxford Suksesvolle Wiskundige Geletterdheid reeks is bygewerk en opgegradeer om aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) te voldoen. Hierdie reeks bied nou waardevolle bykomende materiaal soos eksamenvoorbereiding en studievaardighede om leerders te help om in informele assesserings te presteer. Die ryk, relevante inhoud dek die KABV ten volle, en verseker dat leerders se belangstelling regdeur die jaar behou word.
-7%
Oxford Suksesvolle Wiskundige Geletterdheid Graad 10 Onderwysersgids (Approved)
Original price was: R257,00.R239,00Current price is: R239,00.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Friday 13. March - Friday 20. March

Reviews
There are no reviews yet.