Oxford Suksesvolle Fisiese Wetenskappe is ‘n Fisiese Wetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
-7%
Oxford Suksesvolle Fisiese Wetenskappe Graad 11 Onderwysersgids 2e (CAPS)
Original price was: R246,96.R229,57Current price is: R229,57.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March

Reviews
There are no reviews yet.