Oxford Suksesvolle Wiskundige Geletterdheid is ‘n betroubare Wiskunde-kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Die feite-ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle-boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.
-7%
Oxford Suksesvolle Wiskundige Geletterdheid Graad 12 Onderwysersgids (Approved)
Original price was: R299,13.R277,39Current price is: R277,39.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March

Reviews
There are no reviews yet.