Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. Stamstories, Fase 10–14, is ’n topgehalte fiksie reeks met ingeboude progressie. Die stories is spesiaal geskryf vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak benodig. Hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met goed en swak ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word. Die Fase 11 Stamstories bevorder leesstamina en selfvertroue. Leerders word ook aan ’n wye verskeidenheid skryfstyle blootgestel.”
Storieboom Graad 3 Grootboek 4: Antjie & die Krimpvarkies (Approved)
R361,00 Original price was: R361,00.R335,00Current price is: R335,00.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Friday 17. April - Friday 24. April
SKU: 9780199048908
Category: Reader
Tag: Storieboom Graad 3 Grootboek 4: Antjie & die Krimpvarkies (Approved)
Be the first to review “Storieboom Graad 3 Grootboek 4: Antjie & die Krimpvarkies (Approved)” Cancel reply
Related products
-5%
-5%
-4%
-5%
-5%
-4%
-3%
-5%



Reviews
There are no reviews yet.