Oxford Op Soek na Geografie Leerdersboek en Onderwysersgids voorsien leerders en onderwysers van toeganklike materiaal van ‘n hoe kwaliteit, wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou leerders se selfvertroue op deur middel van gegradeerde aktiwiteite en geleenthede vir oefening en vaslegging. Verrykingsaktiwiteite maak voorsiening vir leerders wat wil uitblink. Hierdie betroubare kursus sal leerders se vaardighede ontwikkel en goeie matriekuitslae verseker.
-7%
Op Soek na Geografie Graad 12 Leerdersboek
Original price was: R333,91.R309,57Current price is: R309,57.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March

Reviews
There are no reviews yet.