Die Oxford Suid-Afrikaanse Digitale Tematiese Atlas is ‘n skatkis van die nuutste kaarte en digitale hulpbronne en voldoen boonop aan al die KABV-vereistes vir Sosiale Wetenskappe vir Graad 4-7.
Hierdie interaktiewe digitale atlas bevat ‘n puik versameling interaktiewe kaarte van Suid-Afrika, Afrika en die wêreld. Dit bied ook ‘n volledige interaktiewe oorsig van al die KABV Geografie- en Geskiedenistemas vir Graad 4 tot 7.
Deur animasie, skyfiereekse en videos kan leerders belangrike konsepte verken terwyl hulle speel, kyk en luister.
Moeilike woorde word veruidelik deur doodeenvoudig op hulle te klik, en klikkolle, vlaggies en kamera-ikone bied talle interessante feite en foto’s.
Oxford Suid-Afrikaanse Digitaal Tematiese Atlas Graad 4-7
R435,00 Original price was: R435,00.R403,00Current price is: R403,00.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Monday 20. April - Monday 27. April
SKU: 9780190751364
Category: Interactive Content
Tag: Oxford Suid-Afrikaanse Digitaal Tematiese Atlas Graad 4-7
Be the first to review “Oxford Suid-Afrikaanse Digitaal Tematiese Atlas Graad 4-7” Cancel reply
Related products
-7%
-7%
-7%



Reviews
There are no reviews yet.