Oxford Op Soek na Geografie voorsien leerders en onderwysers van uitstekende, toeganklike materiaal van hoë gehalte wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite, en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied. Verrykingsaktiwiteite maak voorsiening vir leerders wat uitmuntendheid nastreef.
-7%
Op Soek na Geografie Graad 11 Leerdersboek (CAPS)
Original price was: R439,13.R406,96Current price is: R406,96.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March

Reviews
There are no reviews yet.