Oxford Storieboom Klanke is ’n Afrikaanse aanvangsklankprogram met gegradeerde leesboeke wat aanvullend in klasse gebruik kan word. Unieke kenmerke van die reeks is klem op die gebruik van klanke, die progressie van klanke, en lewensvaardigheid-temas wat ingesluit is.
Fase 5 sluit in:
Fiksie:
Gaan groen!
Ben tot die redding
Die bang ridder
Die geurige kospot
Die diensmeisie
Niefiksie:
Wat het ons nodig om te
leef?
Is ek ’n goeie maat?
Wie sou kon raai?
Leef gesond
Kom ons vier verjaardag!!”
Oxford Storieboom Klanke Graad 2 Fase 5 Pak
R564,00 Original price was: R564,00.R522,00Current price is: R522,00.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Friday 17. April - Friday 24. April
SKU: 9780190757557
Category: Phonics Programmes & Reading Schemes
Tag: Oxford Storieboom Klanke Graad 2 Fase 5 Pak



Reviews
There are no reviews yet.