Oxford Storieboom Klanke is ’n Afrikaanse aanvangsklankprogram met gegradeerde leesboeke wat aanvullend in klasse gebruik kan word. Unieke kenmerke van die reeks is klem op die gebruik van klanke, die progressie van klanke, en lewensvaardigheid-temas wat ingesluit is.
Fase 8 sluit in:
Fiksie:
Red die dolfyn!
Ouma se streke
Opwaarts of afwaarts?
Ouma jaag resies
Die draak optog
Niefiksie:
Ons land, Suid-Afrika
Maniere om met mekaar te praat
Dinge wat in die nag gebeur
Dae om te onthou
Dinge waarvan ek hou”
Oxford Storieboom Klanke Graad 2 Fase 8 Pak
R564,00 Original price was: R564,00.R522,00Current price is: R522,00.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Friday 17. April - Friday 24. April
SKU: 9780190757588
Category: Phonics Programmes & Reading Schemes
Tag: Oxford Storieboom Klanke Graad 2 Fase 8 Pak



Reviews
There are no reviews yet.