Afrikaansmetodiek deur ‘n nuwe bril kan gebruik word vir Afrikaanstaalonderrig deur al die fases. Die boek is gemik op onderwysstudente en is ook ‘n praktiese gids om diensdoende onderwysers in die klaskamer by te staan. Die eerste afdeling bied ‘n teoretiese en praktiese grondslag vir die res van die boek en maak derhalwe die Afrikaansonderwyser bewus van die uitdagings wat aan hom of haar gestel word. Sodoende word die taalonderwyser nie net toegerus met teoretiese kennis nie, maar ook met praktiese vaardighede.
Features
Klip inni bos – interessanthede om te bepeins en oor te dink
Uitgebreide oefeninge
E-toep – wat die rekenaar op praktiese wyse in die klaskamer inbring
Interessante en toepaslike, hedendaagse tekste
Toep – die praktiese toepassing van kernkonsepte in die klaskamer
Vetgedrukte kernkonsepte
Afrikaansmetodiek deur ‘n nuwe bril
R599,00 Original price was: R599,00.R554,00Current price is: R554,00.
Dispatched in 2 to 10 working days
Estimated delivery dates: Thursday 12. March - Thursday 19. March
Be the first to review “Afrikaansmetodiek deur ‘n nuwe bril” Cancel reply
Related products
-7%
-8%
-7%
-7%
-8%
-8%
-8%
-7%



Reviews
There are no reviews yet.