Van babakomberse en sjaals tot truie en bykomstighede, hierdie breiboek bied ’n versameling van 50 hoogtepunte uit die baie suksesvolle reeks, Brei saam met Vrouekeur. Die 50 breipatrone beloof om elkeen se brei-lus te bevredig en jou te inspireer om daardie babakombers of trui te brei. Die patrone is mooi en prakties genoeg sodat enigiemand dit kan brei. Daar is ’n groot verskeidenheid patroonsteke vir oud en jonk en nuttige wenke wat jou die geleentheid bied om ook ander artikels te brei.
50 Tydlose breipatrone
R226,09 Original price was: R226,09.R172,17Current price is: R172,17.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
SAGTEBAND
Estimated delivery dates: Tuesday 3. March - Tuesday 10. March
Be the first to review “50 Tydlose breipatrone” Cancel reply
Related products
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%
-24%



Reviews
There are no reviews yet.