Ace It! Besigheidstudies Graad 10

Original price was: R143,48.Current price is: R123,48.
Interest-free payments from R20,58

Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.

Besigheidstudies in Graad 10 is ’n belangrike en interessante vak. Tesame met Rekeningkunde is Besigheidstudies ’n natuurlike uitbreiding van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, wat jy in Graad 8 en 9 behandel het. Ace It! Besigheidstudies Graad 10 sal jou help om die verskillende begrippe te bowe te kom wat jy in hierdie bekendstellingsjaar moet ken. Ingewikkelde […]

SKU: 9781920356644
Category:
Tags:
Brands:

Description

Besigheidstudies in Graad 10 is ’n belangrike en interessante vak. Tesame met Rekeningkunde is Besigheidstudies ’n natuurlike uitbreiding van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, wat jy in Graad 8 en 9 behandel het. Ace It! Besigheidstudies Graad 10 sal jou help om die verskillende begrippe te bowe te kom wat jy in hierdie bekendstellingsjaar moet ken.
Ingewikkelde begrippe word in hanteerbare afdelings afgebreek wat dit makliker maak om te leer, te verstaan en te onthou. Ace It! Besigheidstudies Graad 10 herken ook dat baie leerders in Graad 10 nie die eksamen vaardighede het nie. Dus word eksamenwenke verskaf om jou te help om jou eerste Besigheidstudies-eksamen knap en met vertroue te behartig.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ace It! Besigheidstudies Graad 10”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products