Ace it! Besigheidstudies Graad 11

Original price was: R143,48.Current price is: R123,48.
Interest-free payments from R20,58

Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.

Eksamintors lewer dikwels kommentaar op die leerders se gebrek aan inhoudskennis en die uitwerking wat dit het op hul vermoë om gestruktureerde en intelligente opstelle te skryf. Ace it! Besigheidstudies Graad 11 sal help om seker te maak dat jy ’n beter begrip het van die algemene besigheidskonsepte en toepaslike tegnologie. Dit is die eerste […]

SKU: 9781920356668
Category:
Tags:
Brands:

Description

Eksamintors lewer dikwels kommentaar op die leerders se gebrek aan inhoudskennis en die uitwerking wat dit het op hul vermoë om gestruktureerde en intelligente opstelle te skryf. Ace it! Besigheidstudies Graad 11 sal help om seker te maak dat jy ’n beter begrip het van die algemene besigheidskonsepte en toepaslike tegnologie. Dit is die eerste stap om jou argumente te verdiep en soveel punte moontlik te behaal.
Besigheidstudies kom dalk soos ’n vak swaar aan inhoud voor. Ace it! Besigheidstudies Graad 11 neem egter die inhoud en breek dit in grafiese en visuele aanbiedings af. Dit maak die inhoud meer toeganklik en makliker om te leer, te verstaan en te onthou.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ace it! Besigheidstudies Graad 11”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products