Ace it! Besigheidstudies Graad 12

Original price was: R143,48.Current price is: R123,48.
Interest-free payments from R20,58

Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.

Besigheidstudies is ’n teoretiese vak met alledaagse toepassings. Dit beteken dat jy vir jou eksamen daartoe in staat moet wees om die inhoud op verskeie situasies toe te pas. Ace it! Besigheidstudies Graad 12 pas toepaslike en interessante voorbeelde op die inhoud toe. Dit bied jou die geleentheid om die begrippe daadwerklik te verstaan asook […]

SKU: 9781920356682
Category:
Tags:
Brands:

Description

Besigheidstudies is ’n teoretiese vak met alledaagse toepassings. Dit beteken dat jy vir jou eksamen daartoe in staat moet wees om die inhoud op verskeie situasies toe te pas. Ace it! Besigheidstudies Graad 12 pas toepaslike en interessante voorbeelde op die inhoud toe. Dit bied jou die geleentheid om die begrippe daadwerklik te verstaan asook om jou ’n idee te gee van die soort voorbeelde waarna eksamintors op soek is.
Kontrolelyste word aan die einde van elke kwartaal verskaf sodat Ace it! Besigheidstudies Graad 12 jou kan help om op hoogte te bly van wat jy hersien het en wat jy nog moet doen. Dit sal jou help om beheer van jou leerwerk te neem en seker te maak dat jy jou Besigheidstudies eindeksamen met vertroue kan skryf.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ace it! Besigheidstudies Graad 12”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products