Ace It! Ekonomiese Bestuurswetenskappe Graad 9

Original price was: R143,48.Current price is: R123,48.
Interest-free payments from R20,58

Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.

Daar is baie inligting om vir Ekonomiese Bestuurswetenskappe in te neem. Ace It! Ekonomiese Bestuurswetenskappe Graad 9 vereenvoudig die inhoud en bied dit op so ’n menier aan dat dit maklik is om te leer, te verstaan en te onthou. Oefeninge word deurgaans gebeid om jou kennis en vaardighede te toets. Dit help jou om […]

Description

Daar is baie inligting om vir Ekonomiese Bestuurswetenskappe in te neem. Ace It! Ekonomiese Bestuurswetenskappe Graad 9 vereenvoudig die inhoud en bied dit op so ’n menier aan dat dit maklik is om te leer, te verstaan en te onthou. Oefeninge word deurgaans gebeid om jou kennis en vaardighede te toets. Dit help jou om jou swak punte te verstaan sodat jy meer tyd daarop kan deurbring.
Sou jy dit oorweeg om Rekeningkunde vanaf Graad 10 te neem, sal jy in Graad 9 moet fokus op die grondbeginsels en basiese kennis van rekeningkunde. Ace it! Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 bied stap vir stap verduidelikings en bewerkte voorbeelde om seker te maak jy vorder knap en met vertroue na Graad 10.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ace It! Ekonomiese Bestuurswetenskappe Graad 9”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products