Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) is ’n mengelmoes van ekonomiese teorie, besigheidstudies en rekeningkunde. Selfs al is jy nie van voorneme om besigheidsvakke vanaf Graad 10 na te streef nie, is EBW ’n nuttige vak vir die res van jou hoërskool loopbaan en verder. Ace it! Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 vereenvoudig die inhoud wat leerders dikwels ingewikkeld vind.
Ace it! Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 bevat aktiwiteite wat op sekere punte van die inhoud noukeurig ontwikkel is. Dit maak dit vir jou moontlik om jou begrip van ’n spesifieke konsep na te gaan voordat jy aangaan. Sodoende sal jy nie net goed in jou Graad 8-eksamen vaar nie, maar dit bou ’n sterk fondament vir Graad 9 en verder.
Ace it! Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8
R165,00 Original price was: R165,00.R142,00Current price is: R142,00.
Estimated delivery dates: Monday 20. April - Monday 27. April
SKU: 9781920356569
Category: Uncategorized
Tag: Ace it! Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Ace it! Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8” Cancel reply
Related products
-11%
-9%
-11%
-11%
-9%
-9%
-9%
-11%



Reviews
There are no reviews yet.