Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10

Original price was: R143,48.Current price is: R123,48.
Interest-free payments from R20,58

Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.

Fisiese wetenskappe kan ’n vreesaanjaende vak wees. Daar is heelwat ingewikkelde inligting om te leer en daar word ook talle vergelykings en wiskundige vaardighede benodig. Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10 gebruik uitgebreide beskrywings, stap vir stap verduidelikings en geëtiketteerde diagramme tesame met tabelle om die inhoud te vergemaklik. Jy kan jou leerwerk in eie […]

Description

Fisiese wetenskappe kan ’n vreesaanjaende vak wees. Daar is heelwat ingewikkelde inligting om te leer en daar word ook talle vergelykings en wiskundige vaardighede benodig. Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10 gebruik uitgebreide beskrywings, stap vir stap verduidelikings en geëtiketteerde diagramme tesame met tabelle om die inhoud te vergemaklik. Jy kan jou leerwerk in eie hand neem deur tyd aan ’n spesifieke afdeling af te staan en seker te maak jy het dit gesnap.
Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10 bevat eksamenvrae om jou te help om jou begrip en vaardighede te toets sodat jy jou eerste Fisiese Wetenskappe eksamen behendig en met vertroue kan behartig. Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10 is in lyn met beide die CAPS en IEB leerplanne, met die gevolg dat dit nie saak maak watter skool jy bywoon nie, jy kan vir seker weet jou studiegids bevat alles wat jy moet weet.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products