Ace it! Fisiese Wetenskappe Graad 12

Original price was: R143,48.Current price is: R123,48.
Interest-free payments from R20,58

Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.

Fisiese Wetenskappe (wat in Fisika en Chemie verdeel is) in Graad 12 is ’n uitdagende vak. As jy egter ’n poging aanwend om die inhoud te verstaan en oefen om die vaardighede so ver moontlik voor die eksamen toe te pas, sal jy goed vaar in die eksamen. Ace it! Fisiese Wetenskappe Graad 12 kan […]

Description

Fisiese Wetenskappe (wat in Fisika en Chemie verdeel is) in Graad 12 is ’n uitdagende vak. As jy egter ’n poging aanwend om die inhoud te verstaan en oefen om die vaardighede so ver moontlik voor die eksamen toe te pas, sal jy goed vaar in die eksamen. Ace it! Fisiese Wetenskappe Graad 12 kan jou met albei hierdie hersieningstaktieke help. Die ingewikkelde inhoud word in stap vir stap verduidelikings afgebreek tesame met bewerkte voorbeelde. Definisies en begrippe wat jy vir elke afdeling benodig, word verskaf om jou aan afdelings van die vorige graad te herinner wat jy dalk sal moet hersien. Daar is ook deurgaans vinnige vasvrae om jou kennis te toets. Dit bied jou die geleentheid om te kyk of jy iets gesnap het voordat jy aangaan.
’n Hele afdeling van Ace it! Fisiese Wetenskappe Graad 12 is toegewy aan eksamenvrae met voorgestelde antwoorde. Dit is die beste hersieningsinstrument waar jy elke poging moet aanwend om dit te doen.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ace it! Fisiese Wetenskappe Graad 12”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products