Ace it! Geografie Graad 11

Original price was: R143,48.Current price is: R123,48.
Interest-free payments from R20,58

Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.

Estimated delivery dates: Wednesday 4. March – Wednesday 11. March

Mits jy die inhoud bestudeer het en dit verstaan het, en jy ken die grondbeginsels van kaart lees, sal jy goeie punte in jou Geografie Graad 11 eksamen behaal. Hoe weet mens egter of jy genoeg geleer het, en of jy sekere afdelings weer moet hersien? Ace it! Geografie Graad 11 sal die raaiwerk uit […]

SKU: 9781920356255
Category:
Tags:
Brands:

Description

Mits jy die inhoud bestudeer het en dit verstaan het, en jy ken die grondbeginsels van kaart lees, sal jy goeie punte in jou Geografie Graad 11 eksamen behaal. Hoe weet mens egter of jy genoeg geleer het, en of jy sekere afdelings weer moet hersien? Ace it! Geografie Graad 11 sal die raaiwerk uit hersiening neem.
Al die inhoud wat jy moet ken word in Ace it! Geografie Graad 11 ingesluit. Dit bevat ook eksamenvrae om te oefen en jou begrip te toets. Deur Ace it! Geografie Graad 11 te gebruik, sal jou leerwerk gefokus wees en jy sal meer hersiening aan die begrippe wend waar jy hulp benodig. Doeltreffende hersiening lei tot beter punte!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ace it! Geografie Graad 11”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products