Ace it! Geskiedenis Graad 11

Original price was: R143,48.Current price is: R123,48.
Interest-free payments from R20,58

Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.

Estimated delivery dates: Wednesday 4. March – Wednesday 11. March

Die vermoë om gebeure in die geskiedenis te vergelyk, te ontleed en te beskryf is kern komponente van die Graad 11 Geskiedenis eksamen. Geen daarvan sal egter moontlik wees sonder ’n grondige begrip van die opeenvolging van gebeure en omstandighede van ’n sekere geskiedkundige gebeurtenisse nie. Ace it! Geskiedenis Graad 11 sal jou help om […]

SKU: 9781920356286
Category:
Tags:
Brands:

Description

Die vermoë om gebeure in die geskiedenis te vergelyk, te ontleed en te beskryf is kern komponente van die Graad 11 Geskiedenis eksamen. Geen daarvan sal egter moontlik wees sonder ’n grondige begrip van die opeenvolging van gebeure en omstandighede van ’n sekere geskiedkundige gebeurtenisse nie. Ace it! Geskiedenis Graad 11 sal jou help om hierdie vaardighede te ontwikkel deur die inhoud te verskaf wat jy nodig het om te verstaan wat gebeur het, hoekom en hoe. Dan en dan alleen sal jy dit kan ontleed en dit in die wyer konteks en tydlyn kan plaas.
Ace it! Geskiedenis Graad 11 neem ’n bron gebaseerde benadering wat verkieslik is in beide CAPS en IEB-skole. Ace it! Geskiedenis Graad 11 verskaf die nodige vaardighede en konteks om die bronne te gebruik om ’n argument te bevorder of aannames oor ’n spesifieke persoon of gebeurtenis in die geskiedenis te maak. Dis sal jou help om deeglik vir die Graad 11 Geskiedenis eksamen voor te berei.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ace it! Geskiedenis Graad 11”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related products