Selfs al wil jy nie met die wetenskaplike vakke vanaf volgende jaar aangaan nie, moet jy steeds soveel punte moontlik in jou Natuurwetenskappe Graad 9-eksamen behaal. Die Natuurwetenskappe Graad 9 leerplan bevat toepassings in die werklike lewe, en jy hoef nie intimideer te word deur die feit dat dit ’n wetenskap is nie. Alles in ag genome, wat is nié lekker omtrent ’n vak wat jou alles omtrent jou liggaam, die wêreld en ons heelal leer nie? Ace it! Natuurwetenskappe Graad 9 ontsluier Natuurwetenskappe – ons glo, hoe beter jy ’n vak verstaan, hoe meer sal jy dit geniet en hoe beter sal jy in die eksamen vaar!
Ace it! Natuurwetenskappe Graad 9 bevat uitgebreide beskrywings van die inhoud, geëtiketteerde diagramme om jou te help om die begrippe en terminologie te onthou asook eksamenvrae om jou te help om jou kennis toe te pas en jou eksamen vaardighede te oefen.
Ace it! Natuurwetenskappe Graad 9
R143,48 Original price was: R143,48.R123,48Current price is: R123,48.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Wednesday 4. March - Wednesday 11. March
SKU: 9781920356507
Category: Afrikaans
Tag: Ace it! Natuurwetenskappe Graad 9
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Ace it! Natuurwetenskappe Graad 9” Cancel reply
Related products
-14%


Reviews
There are no reviews yet.