Die basiese rekeningkundige beginsels is waarskynlik in Graad 8 en 9 aan jou bekendgestel. Selfs al is dit die geval, word baie leerders intimideer deur Graad 10 Rekeningkunde. Dit is vanjaar noodsaaklik dat jy die grondbeginsels reg kry. Dit sal ’n sterk fondament vorm vir die res van jou Rekeningkunde studies. Ace it! Rekeningkunde Graad 10 bevat al die inligting wat jy benodig om vir die eksamen hersiening te doen. Jy kan dit in jou eie tyd en teen jou eie pas doen.
Ace it! Rekeningkunde Graad 10 bevat ook vrae en probleme asook uitgebreide antwoorde hierop. Net soos met ander praktiese vakke, is die toepassing van die teorie die beste manier om goeie punte te behaal. Ace it! Rekeningkunde Graad 10 bied talle geleenthede om jou begrip na te gaan en jou vaardighede te toets.
Ace it! Rekeningkunde Graad 10
R143,48 Original price was: R143,48.R123,48Current price is: R123,48.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Wednesday 4. March - Wednesday 11. March
SKU: 9781920356101
Category: Uncategorized
Tag: Ace it! Rekeningkunde Graad 10
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Ace it! Rekeningkunde Graad 10” Cancel reply
Related products
-12%
-10%
-10%
-10%
-9%
-11%
-9%
-11%



Reviews
There are no reviews yet.