Rekeningkunde is ’n baie praktiese vak. Ace it! Rekeningkunde Graad 11 bied talle geleenthede om jou Rekeningkunde vaardighede te oefen. Dit bou op die inhoud en vaardighede van die vorige graad en Ace it! Rekeningkunde Graad 11 bevat alles wat jy benodig asook talle geleenthede om jou vaardighede te oefen.
’n Algemene bekommernis vir eksaminators van die Matriek eksamen is dat sekere begrippe van Graad 10 en 11 nie ordentlik hersien word nie. Dit is dus vir jou belangrik om hierdie begrippe in Graad 11 onder die knie te kry ten einde hierdie en volgende jaar sukses te behaal. Hierdie begrippe sluit die verkoop van vaste bates, kontant begrotings, projekteerde inkomste state, kosteberekening en rekonsiliasiestate in. Ace it! Rekeningkunde Graad 11 sal jou help om vir Graad 11 hersiening te doen en knap en met vertroue na Graad 12 te vorder.
Ace it! Rekeningkunde Graad 11
R143,48 Original price was: R143,48.R123,48Current price is: R123,48.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Wednesday 4. March - Wednesday 11. March
SKU: 9781920356606
Category: Uncategorized
Tag: Ace it! Rekeningkunde Graad 11
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Ace it! Rekeningkunde Graad 11” Cancel reply
Related products
-9%
-10%
-10%
-9%
-11%
-11%
-10%
-9%



Reviews
There are no reviews yet.