Deur Rekeningkunde as ’n hoërskool vak te neem, gee jou ná skool ’n voordeel, maak nie saak watter loopbaan jy volg nie. Dit vaardighede wat jy leer kan op allerhande situasies toegepas word, of jy vir ’n maatskappy werk of op jou eie, of jy kies om ’n loopbaan in rekeninge te volg, of boek te hou. Dit is dus in jou belang om jou bes in die Matriek eksamen te doen. Ace it! Rekeningkunde Graad 12 sal jou help om te leer.
Algemene bekommernisse vir eksaminators sluit ’n onvermoë in om sekere bewerkings te doen, asook om die vraag ordentlik te verstaan en die toepaslike inligting vir die vraag te identifiseer. Ace it! Rekeningkunde Graad 12 gee jou heelwat geleenthede om te oefen met voorbeelde van ekamenvrae.
Ace it! Rekeningkunde Graad 12
R143,48 Original price was: R143,48.R123,48Current price is: R123,48.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Wednesday 4. March - Wednesday 11. March
SKU: 9781920356620
Category: Uncategorized
Tag: Ace it! Rekeningkunde Graad 12
Brand: Shuter and shooter
Be the first to review “Ace it! Rekeningkunde Graad 12” Cancel reply
Related products
-11%
-9%
-9%
-10%
-10%
-11%
-10%
-11%



Reviews
There are no reviews yet.