Tegnologie is ’n interessante en praktiese vak met talle alledaagse toepassings. Ace it! Tegnologie Graad 8 help om die gaping tussen Tegnologie wat op primêre skool onderrig word en Tegnologie op hoërskool-vlak te oorbrug. Die inhoud wat jy in Tegnologie Graad 8 en 9 behandel is die grondslag vir talle vakke vanaf Graad 10 en verder. Daar is in Tegnologie elemente van Fisiese Wetenskap, Geografie, Lewenswetenskappe en selfs Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid. Verder nog leer Tegnologie jou om jou idees op ’n opwindende en duidelike wyse oor te dra – dit is ’n vaardigheid wat jy vir die res van jou lewe kan gebruik!
Ace it! Tegnologie Graad 8 vereenvoudig die verskillende begrippe op maniere wat dit makliker maak om te verstaan, te leer en te onthou. Dit help jou ook om jou idees oor te dra en om die vaardighede te ontwikkel wat benodig word om idees en produkte te ontleed. Vrae wys jou die algemene maniere waarop jou kennis en vaardighede getoets sal word.
Ace it! Tegnologie Graad 8
R143,48 Original price was: R143,48.R123,48Current price is: R123,48.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Wednesday 4. March - Wednesday 11. March
Be the first to review “Ace it! Tegnologie Graad 8” Cancel reply
Related products
-14%


Reviews
There are no reviews yet.