Die toerisme en gasvryheidsbedryf is opwindend. As jy in ’n loopbaan in hierdie bedryf belangstel, is dit belangrik om hard te werk en goed in die eksamen te vaar. Daar is baie inligting om onder die knie te kry en ten einde goed te vaar, is dit belangrik om die inhoud te ken. Dit maak nie saak wat jou leerstyl is nie, Ace it! Toerisme Graad 11 sal jou help om die inhoud in hanteerbare afdelings af te breek, wat dit makliker maak om te leer, te verstaan en te onthou.
’n Eienskap van Ace it! Toerisme Graad 11 is dat daar talle nuttige opsommings van die inhoud in tabelle en diagramme verskyn. Dit sal jou help om sin daarvan te maak terwyl jy leer. Innemende aktiwiteite help om die inhoud toe te pas. Dit berei jou nie net op die eksamen voor nie, maar help jou om te onthou wat jy geleer het.
Ace it! Toerisme Graad 11
R143,48 Original price was: R143,48.R123,48Current price is: R123,48.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Wednesday 4. March - Wednesday 11. March
Be the first to review “Ace it! Toerisme Graad 11” Cancel reply
Related products
-10%
-10%
-9%
-9%
-11%
-11%
-11%
-10%



Reviews
There are no reviews yet.