’n Algemene bekommernis by eksaminators is dat die basiese vaardighede wat benodig word om Wiskunde in Graad 12 te behartig, ontbreek. Dit beteken die leerders poog om Wiskunde te doen wat te gevorderd vir hul kennis en vaardigheidsvlakke is. Jy sal oor en weer hoor dat die beste manier om Wiskunde te slaag, is deur te oefen en te oefen en te oefen. Diegene wat so sê is heeltemal reg, behalwe dat jy ook moet verstaan wat jy oefen. Dit is waar Ace it! Wiskunde Graad 12 kan hand bysit.
Tesame met talle uitgebreide beskrywings, bewerkte voorbeelde en voorbeelde van eksamenvrae, is Ace it! Wiskunde Graad 12 jou beste instrument vir verbeterde resultate in Graad 12 Wiskunde. Jy sal nie net die vaardighede kan oefen wat vir die eksamen vereis word nie, jy sal ook leer hoe om die eksamenvrae te verstaan – ’n vaardigheid wat by talle leerders ontbreek en wat vir sukses benodig word.
Ace it! Wiskunde Graad 12
R143,48 Original price was: R143,48.R123,48Current price is: R123,48.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Wednesday 4. March - Wednesday 11. March
Be the first to review “Ace it! Wiskunde Graad 12” Cancel reply
Related products
-14%
-14%
-14%
-14%
-14%
-14%
-14%
-14%



Reviews
There are no reviews yet.