Die eerste Afrikaanse vertaling van die Bybel het in 1933 verskyn. Dit is nuut vertaal uit die Hebreeuse en Griekse brontekste. ’n Hersiening van hierdie teks is die eerste keer in 1953 gepubliseer. Sedertdien is dit al telkemale herdruk.Die Bybel in Afrikaans 1933/1953 is ’n letterlike vertaling wat so getrou moontlik probeer bly aan die bronteks se taalstruktuur. Dit is bekend vir sy poëtiese aanslag en bly een van die gewildste Bybelvertalings onder Bybellesers. Hierdie grootdruk-uitgawe beskik oor die volgende kenmerke:
-10%
Afrikaans 1933/1953 Vertaling Ligblou met Blomme Kunsleer Bybel Grootdruk
Original price was: R599,00.R539,00Current price is: R539,00.
Afrikaans 1933/1953 Vertaling Ligblou met Blomme Kunsleer Bybel Grootdruk
Estimated delivery dates: Monday 23. March - Wednesday 1. April


Reviews
There are no reviews yet.