Die Verklarende Studiebybel is ’n omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teoloë het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat dié inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die nuutste Bybelkundige insigte.
Afrikaans 1933/1953 Vertaling Swart Kunsleer Verklarende Studiebybel
R599,00 Original price was: R599,00.R539,10Current price is: R539,10.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Afrikaans 1933/1953 Vertaling Swart Kunsleer Verklarende Studiebybel
Estimated delivery dates: Tuesday 10. March - Tuesday 17. March
Be the first to review “Afrikaans 1933/1953 Vertaling Swart Kunsleer Verklarende Studiebybel” Cancel reply
Related products
-10%
-10%
-10%
-10%
-10%
-10%
-10%
-10%



Reviews
There are no reviews yet.