Afrikaans is die huistaal van bykans 7 miljoen Suid-Afrikaners.
Die eerste Afrikaanse Bybel is in 1933 gepubliseer met ‘n hersiening in 1953. Hierdie vertaling is deur ‘n tweede een gevolg wat in 1983 verskyn het. In 2007 het ‘n spesiale vertaling vir Dowes, Die Bybel vir Dowes die lig gesien. Nog ‘n vertaling in Afrikaans Die Bybel: 2020-vertaling is in 2020 gepubliseer.
AFRIKAANS 1983 volledige Bybel, mediumgrootte, sagteband, kantindeks
R171 Original price was: R171.R133Current price is: R133.
AFRIKAANS 1983 volledige Bybel met sagteband
Estimated delivery dates: 11th April - 16th April
SKU: 9780798223355
Category: Bible
Tag: AFRIKAANS 1983 volledige Bybel, mediumgrootte, sagteband, kantindeks
Be the first to review “AFRIKAANS 1983 volledige Bybel, mediumgrootte, sagteband, kantindeks” Cancel reply
Related products
-23%
-22%
-23%
-23%
-22%
-23%
Reviews
There are no reviews yet.