Afrikaanse tekslinguistiek – ‘n inleiding is die eerste werklik omvattende boek in Afrikaans oor wat die tekslinguistiek as vakgebied behels. ‘n Heel nuwe terrein vir taalkundige navorsing in Afrikaans word ontgin, want die klem val in die besonder op die insigte wat ‘n studie van taaltekste (dus groter as die enkelsin) meebring. In hierdie opsig behoort die boek vir studente in die taal- en letterkunde asook almal wat belangstel in effektiewe kommunikasie van groot waarde te wees – as naslaanbron, maar veral as bron waarin ‘n volume kennis byeengetrek is wat verdere selfstandige navorsing kan stimuleer.
Afrikaanse tekslinguistiek n Inleiding
R940,00 Original price was: R940,00.R827,00Current price is: R827,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9780627022760
Category: Uncategorized
Tags: 9780627022760, Afrikaanse tekslinguistiek n Inleiding
Brand: Van Schaik
Be the first to review “Afrikaanse tekslinguistiek n Inleiding” Cancel reply
Related products
-9%
-9%
-11%
-10%
-10%
-9%
-10%
-10%



Reviews
There are no reviews yet.