Akademiese geletterdheid is noodsaaklik vir akademiese prestasie. Daar word van studente verwag om ‘n verskeidenheid akademiese tekste met begrip te lees. Studente moet ook hulle eie argumente kan konstrueer en hulle kritiese denkvermoë in die vorm van ‘n akademiese teks aan ‘n leser illustreer. Akademiese geletterdheid beteken dat studente as onafhanklike akademiese skrywers kan funksioneer wat navorsing op ‘n gestruktureerde, goed geformuleerde en logiese wyse kan weergee.
Akademiese geletterdheid Riglyne vir akademiese skryfwerk
R430,00 Original price was: R430,00.R378,00Current price is: R378,00.
Pay in flexible instalments over 3, 4 or 6 months with Stitch Buy Now Pay Later.
Estimated delivery dates: Monday 9. March - Monday 16. March
SKU: 9780627039867
Category: Uncategorized
Tags: 9780627039867, Akademiese geletterdheid Riglyne vir akademiese skryfwerk
Brand: Van Schaik
Be the first to review “Akademiese geletterdheid Riglyne vir akademiese skryfwerk” Cancel reply
Related products
-10%
-9%
-10%
-10%
-12%
-9%
-11%
-11%



Reviews
There are no reviews yet.